Lourens van Schalkwyk

Louwie Selfpotret 4x6Schalk is gedurende die dag ‘n veeartseny tegnoloog, en snags skryf en skilder hy. Hy’t ’n honeurs graad in sielkunde en filosofie. Meeste van sy skryfwerk is kortverhale en dié het deur die jare op sy blog verskyn. Sy eerste versameling is in 2011 gepubliseer as Vuurvoël (Schalk van Renswijk). Dit is ook nou beskikbaar in eboek formaat vir Kindle en al die anner lesers by Smashwords en meeste aanlyn boekwinkels.

In 2017 het sy eerste lang storie  Water in Wyn in Bloed ( die verhaal van Chris en Maria) verskyn.

Besoek gerus sy blog op WordPress waar hy ook sosiale kommentaar kwytraak. Daar sal jy ook kan sien hoe handig hy met die kwas is.

 

 

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *